Tuesday, 10 May 2016

Besigheidstoer


Huiswerk Aktiwiteit vir 11 Mei 2016

Eenheid 2: Toepassing van beginsels en vaardighede van professionele en etiese besigheidspraktyk.

Aktiwiteit 2 - Gee oplossings vir professionele en etiese besluite.

BL 143 in Verken Handboek.

Wenk - Elke Scenario tel 4 punte elk. Die raad wat gegee word moet genoeg motivering wees vir 4 punte. Doen die Aktiwiteit in Tabel formaat.

Scenario
Raad
A

B

C


Memorandum sal in die klas behandel word 11 Mei 2016.





Wat is Etiek?

Etiek, soos gedefinieer deur die woordeboek is 'n stelsel van morele beginsels wat gedragsreëls erken ten opsigte van 'n bepaalde klas van menslike optrede of bepaalde groep. 
Die Etiek Resource Center berig dat nie-vakbond werknemers binne hul organisasies as vakbond werknemers sien sterker etiese kulture. 
Die nie-winsgewende organisasie rapporteer ook dat jong werkers is meer geneig om swak etiese kulture in hul maatskappye as ouer werkers te hê. 
Bestuurders geneig sterker etiese kulture as werknemers wat nie in die bestuur en as 'n bestuurder is dit jou plig om seker te maak die gesonde etiese kulture in jou organisasie afgedwing te waardeer.

Interessante video - Wenke om Professioneel te wees in die werk plek

https://www.youtube.com/watch?v=0o3INMBL58w

Die week se TEMA - 9 Mei tot 13 Mei

Onderwerp: 

Professionalisme en etiek

Inhoud: 


  • Die teorieë en beginsels van professionalisme en etiek; ondersoek hoe hulle aan die besigheidsomgewing verwant is
  • Toepassing van die beginsels en vaardighede van professionele, verantwoordelike, etiese en effektiewe besigheidspraktyk

-- Die definisies van en verskille tussen professionalisme en
etiek
-- Die teorieë en beginsels van professionalisme en etiek;
ondersoek hoe hulle verwant is aan die Besigheidsomgewing
-- Die verskil tussen goeie en swak besluite
-- Die beginsels en vaardighede van professionele,
verantwoordelike, etiese en effektiewe besigheidspraktyk

  • Die begrip etiek en verskillende perspektiewe oor etiek sowel as etiese besigheid

Sunday, 8 May 2016

"Education is the most powerful weapon which you can use to change the world." - Nelson Mandela

Inleiding tot Besigheidstudies111

Hierdie blog is spesifiek vir Besigheidstudie Gr11 leerders van Hoërskool Menlo Park
Me. Bethe Venter en Me. Charne Rossouw
Kontakbesonderhede:
Bethe94@gmail.com
muis1468@gmail.com