Professionalisme en etiek
Inhoud:
- Die teorieë en beginsels van professionalisme en etiek; ondersoek hoe hulle aan die besigheidsomgewing verwant is
- Toepassing van die beginsels en vaardighede van professionele, verantwoordelike, etiese en effektiewe besigheidspraktyk
-- Die definisies van en verskille tussen professionalisme en
etiek
-- Die teorieë en beginsels van professionalisme en etiek;
ondersoek hoe hulle verwant is aan die Besigheidsomgewing
-- Die verskil tussen goeie en swak besluite
-- Die beginsels en vaardighede van professionele,
verantwoordelike, etiese en effektiewe besigheidspraktyk
- Die begrip etiek en verskillende perspektiewe oor etiek sowel as etiese besigheid

No comments:
Post a Comment